SS Plus

Toets u Bybelkennis

Klik op 'n nommer. Daar maak 'n blad oop met 7 multikeuse vrae.

Op die antwoordskerm word ook die toepaslike Skrifgedeelte vertoon

Die vrae en antwoorde van die toetse se volgorde verander elke keer - herhaal die toets as jy nie alles reg gehad het nie.

Hierdie is die webblad van Dr Hennie van Wyk. Standpunte op hierdie blad is sy eie of die van outeurs wie se werk geplaas word, in watter geval die standpunte die van die genoemde outeur is.