Toets u Bybelkennis 18
Kies die regte antwoord:
Wie was Josua se pa?
- Sakkur
- Jefunne
- Nun
- Rafu
Wie was Simson se vader?
- Manoag
- Ibsan
- Elon
- Abdon
Aan wie het God eerste toestemming gegee om vleis te eet?
- Adam
- Abraham
- Dawid
- Noag
Dawid het eerste hier regeer, en Absolom het homself ook hier as koning uitgeroep.
- Jerusalem
- Samaria
- Betlehem
- Hebron
Drie pare van Jesus se dissipels het dieselfde naam gehad. Watter naam word nie herhaal nie?
- Simon
- Jakobus
- Judas
- Johannes
Hoeveel dae het dit gedurende die sondvloed gereën?
- 20
- 30
- 40
- 50
Hoeveel dae het Jesus in die woestyn gebly om deur Satan versoek te word?
- 10
- 20
- 30
- 40