Toets u Bybelkennis 121
Kies die regte antwoord:
Wat was die beroep van die man by wie Petrus in Joppe tuis was?
- Tentmaker
- Leerlooier
- Skrynwerker
- Smid
Die vader van die profeet Jesaja
- Joël
- Amos
- Obadja
- Jona
Die tuisdorp van die dissipel Filippus?
- Betsaida
- Nasaret
- Nain
- Kapernaum
Uit watter taal kom die woord 'Golgota'?
- Grieks
- Latyn
- Aramees (Hebreeus)
- Siries
Op watter dag het Jesus die kreupele van Betesda genees?
- Dinsdag
- Donderdag
- Saterdag
- Sondag
Watter kleur tou het Ragab by haar venster laat uithang?
- Blou
- Wit
- Rooi
- Swart
Op watter fees het die priester die sondebok losgelaat?
- Paasfees
- Groot Versoendag
- Fees van die eerstelinge
- Pinksterfees