Toets u Bybelkennis 59
Kies die regte antwoord:
Hy het spreuke van Salomo versamel:
- Rehabeam
- Amia
- Hiskia
- Josia
Op watter berg het Noag se ark te ruste gekom?
- Karmel
- Sinai
- Horeb
- Ararat
Toe Josef se broers in Egipte kos gekoop het, wie het in die tronk agtergebly?
- Juda
- Benjamin
- Ruben
- Simeon
Voltooi die sin: Gaan in deur die ___________ poort.
- Breë
- Nou
- Oop
- Ware
Waar het Jakob die gesig gehad van die leer wat tot aan die hemel reik?
- Beërseba
- Paddan Aram
- Bet-el
- Hebron
Waar is die eerste belofte van verlossing gemaak?
- Genesis 3:15
- Eksodus 20:1
- Rut 4:14
- Psalm 23:1
Waarmee het Jesus nie die Koninkryk van God vergelyk nie?
- Skat in die grond
- Handelaar op soek na pêrels
- 'n Man wat goeie saad gesaai het
- 'n Olyfboomsaad