Toets u Bybelkennis 57
Kies die regte antwoord:
Wie het Paulus op sy tweede sendingreis vergesel?
- Barnabas
- Markus
- Silas
- Petrus
Wie het vier dogters, maagde, gehad wat profetesse was?
- Stefanus
- Filippus
- Barnabas
- Lucius
Wie se seun is genoem: “Plunder-en-Roof-is-Naby”?
- Jesaja
- Jeremia
- Esegiël
- Hosea
Wie was die god van die Filistyne?
- Baäl
- Moleg
- Gog
- Dagon
Wie was die vader van Lot se kleinkinders?
- Abraham
- Nimrod
- Lot self
- Moab
Wie was 'n 'magtige jagter voor die Here'?
- Kus
- Jafet
- Nimrod
- Lameg
Abraham het by God gepleit om hierdie stad te spaar:
- Sodom
- Hebron
- Damaskus
- Soar