Toets u Bybelkennis 35
Kies die regte antwoord:
Wie was koning van Juda toe die Babiloniërs Jerusalem vernietig het?
- Sedekia
- Joahas
- Josia
- Amon
Aan wie het Jesus gevra waar hulle brood kon kry om die 5000 te voed?
- Petrus
- Filippus
- Judas
- Johannes
Die Filippense het hom gestuur om Paulus te versorg
- Timoteus
- Epafroditus
- Lukas
- Titus
Gedurende watter keiser se regering was daar ʼn groot hongersnood?
- Augustus
- Claudius
- Nero
- Julius
Hoeveel jaar was die Israeliete in Egipte?
- 320
- 380
- 430
- 512
Hoeveel dae was Lasarus dood toe Jesus by Betanië gekom het?
- 2
- 4
- 6
- 8
Hoeveel mense is in die ark gered?
- 4
- 6
- 8
- 10