Toets u Bybelkennis 125
	Kies die regte antwoord:
 
- Met wie het koning Herodes 'n verhouding gehad?	 -   Lucia
-   Salome
-   Herodias
-   Bernice
 
- Jesus verwys na hierdie profeet se prediking oor die gruwel wat in die heilige gaan wees 	 -   Jesaja
-   Daniël
-   Esegiël
-   Jeremia
 
- Watter profeet het voorspel dat die Messias in Betlehem gebore sou word?	 -   Jona
-   Hosea
-   Daniël
-   Miga
 
- Waar is Aäron dood?	 -   Sinai
-   Hor
-   Jordaan
-   Grot van Makpela
 
- In Openbaring, wat het gebeur toe die eerste engel sy bak uitgegooi het?	 -   ʼn Sprinkaanplaag
-   Die see het bloed geword
-   Mense is deur die son verskroei
-   Pynlike swere op die mense
 
- Hy het vir sy 30 seuns vroue uit ‘n ander stam gekry	 -   Jefta
-   Jaïr
-   Samgar
-   Ebsan
 
- Koning Sisak het ook dit gebuit uit die tempel van die Here	 -   Aäron se staf
-   Klipbekers
-   Koper spiese
-   Goue skilde