Toets u Bybelkennis 115
	Kies die regte antwoord:
 
- Op watter eiland was die stad Pafos geleë?	 -   Kreta
-   Malta
-   Siprus
-   Sicilië
 
- Waarvoor was Dorkas nie bekend voor nie?		 -   Klere maak
-   Goeie dade
-   Purper verkope
-   Armes help
 
- Waarheen het Johanan vir Jeremiah geneem?	 -   Babilon
-   Egipte
-   Nineve
-   Sirië
 
- Vir wie het Jesus gesê sy koninkryk is nie van hierdie wêreld nie?	 -   Herodes
-   Pilatus
-   Annas
-   Kajafas
 
- Naby watter poort is die Bad van Betesda?	 -   Toring
-   Tempel
-   Reguit
-   Skaap
 
- Waarom het Nadab en Abihu (seuns van Aäron) gesterf?	 -   Afgode gedien
-   Wierook geoffer
-   Verbondsark aangeraak
-   Allerheiligste betree
 
- Oor watter stad het Jesus gehuil?	 -   Jerusalem
-   Betlehem
-   Kapernaum
-   Nasaret