Toets u Bybelkennis 22
Kies die regte antwoord:
Watter priester het die wetboek in die tempel gevind toe ’n Godvresende koning regeer het?
- Abimeleg
- Sadok
- Melgisedek
- Hilkia
Watter profeet is in 'n modderput opgesluit?
- Esegiël
- Jeremia
- Daniël
- Joël
Watter seun van Tera het jonk gesterf?
- Haran
- Abram
- Nahor
- Lot
Watter van die volgende was nie deel van Josef se drome oor sy familie nie?
- 'n Brood
- Graangerwe
- Son
- Maan
Wie het Agab se dood in die geveg voorspel terwyl ander profete veiligheid voorspel het?
- Miga
- Elia
- Sedekia
- Ahia
Wie het gedink dat Eli hom roep, terwyl dit werklik God was?
- Samuel
- Manoag
- Somson
- Hofni
Wie het gevra: "is U die een wat sou kom...?"
- Simon
- Nikodemus
- Sagaria
- Johannes die Doper