Toets u Bybelkennis 86
Kies die regte antwoord:
Uit watter stam het Dawid gekom?
- Gad
- Manasse
- Benjamin
- Juda
Watter boek kom voor Obadja?
- Jona
- Nahum
- Joël
- Amos
Die wet moet tydens hierdie fees aan die volk voorgelees word:
- Paasfees
- Versoendag
- Nuwejaar
- Huttefees
Die aantal stamme uit die nageslag van Ismael:
- 10
- 12
- 13
- 15
Jakob se eersgeborene:
- Simeon
- Ruben
- Juda
- Josef
Wie het Petrus geld aangebied vir die gawe van die Heilige Gees?
- Simon
- Ananias
- Kornelius
- Joses
Wie was die valse profeet wat die juk om Jeremia se nek gebreek het?
- Pasgur
- Gemara
- Elasa
- Hananja