Toets u Bybelkennis 76
Kies die regte antwoord:
Aan wie het Jesus gesê dat as hy oud is, iemand anders hom gaan aantrek?
- Johannes
- Judas
- Filippus
- Petrus
Binne hoeveel dae sou Nineve verwoes word volgens Jona se prediking?
- 40
- 50
- 60
- 70
Wie het gesê: 'My siel maak die Here groot!”?
- Elisabet
- Anna
- Tabita
- Maria
Wat het Jesus gebruik om te leer dat mens God en die regering moet gehoorsaam?
- Voël
- Swaard
- Muntstuk
- Belasting
Wat het Jesus die dissipels beveel om te doen met ʼn onbekeerde dorp?
- Beveel wraak van God
- Stof van skoene afskud
- Bid vir hulle
- Nie ophou preek nie
In die gelykenis, wat het die man gedoen wie se groot skuld afgeskryf is?
- Sy skuldenaars se skuld afgeskryf
- Sy meester gedank
- Sy skuldenaars se skuld opgeëis
- Weer skuld aangegaan
Voltooi Jesus se woord: moet julle nie bekommer oor _________________.
- Vandag
- Toekoms
- More
- Verlede