Toets u Bybelkennis 88
	Kies die regte antwoord:
 
- Die rigter wat Israel kon red omdat hy linkshandig was:	 -   Otniël
-   Samgar
-   Gideon
-   Ehud
 
- Hoeveel was Sagaria se loon as skaapwagter?	 -   20 silwerstukke
-   30 Silwerstukke
-   20 goue munte
-   30 goue munte
 
- Hy het Salomo as koning gesalf	 -   Natan
-   Sadok
-   Miga
-   Benaja
 
- Wie het Paulus aan Satan oorgegee om nie te laster nie?	 -   Demetrius
-   Elimas
-   Patroclus
-   Himeneus
 
- Soveel keer het Paulus skipbreuk gely: -   2
-   3
-   5
-   7
 
- Hier het Dawid geveg teen die leër van Is-Boset	 -   Jordaanrivier
-   Dam van Gibeon
-   Jerusalem
-   Sharonvlakte
 
- Uit watter stad het Amos gekom?	 -   Betlehem
-   Tekoa
-   Hebron
-   Silo