Toets u Bybelkennis 66
	Kies die regte antwoord:
 
- Voltooi: Jy kan nie God en _______ dien nie	 -   Geld
-   'n Mens
-   Jouself
-   Engele
 
- Sy donkie het met hom gepraat	 -   Bileam
-   Og
-   Balak
-   Sagaria
 
- Watter kerk is louwarm?	 -   Sardis
-   Pergamum
-   Laodisea
-   Filadelfia
 
- Rut se eerste man was:	 -   Boas
-   Kiljon
-   Elimelek
-   Maglon
 
- Wie was Samuel se vader?	 -   Eli
-   Elkana
-   Obed
-   Joas
 
- Waar het Samuel gewoon toe hy rigter was? -   Bet-El
-   Rama
-   Gilgal
-   Jerusalem
 
- Hierdie kopersmid het Paulus baie skade aangedoen	 -   Himeneus
-   Filetus
-   Rufus
-   Aleksander