Toets u Bybelkennis 63
Kies die regte antwoord:
Watter boek sê gereeld: “God is liefde”?
- Kolossense
- Titus
- Filemon
- 1 Johannes
In watter boek lees ons: “Ons het Hom lief omdat Hy ons eerste liefgehad het”?
- 1 Johannes
- Hebreërs
- Jakobus
- Judas
Watter boek begin met die woorde: "Toe koning Dawid oud en ver op sy dae was…?
- 1 Konings
- 2 Samuel
- 2 Konings
- 1 Kronieke
Wie is beskuldig dat sy dronk is terwyl sy gebid het?
- Peninna
- Hanna
- Rut
- Naomi
Watter seun van Dawid het homself koning in die plek van sy vader verklaar?
- Salomo
- Amnon
- Absalom
- Nefeg
Watter kledingstuk het Paulus vir Timoteus gevra om saam te bring?
- Gordel
- Mantel
- Sandale
- Hoed
Watter engel het die meeste in Daniël se visioene verskyn?
- Migael
- Gabriël
- Urim
- Tummim