Toets u Bybelkennis 45
Kies die regte antwoord:
Wie het by die geboorte van haar kind gesterf?
- Lea
- Silpa
- Ragel
- Bilha
Wie het gesê dat daar geen einde is aan die maak van boeke nie?
- Salomo
- Hiskia
- Agur
- Guthenberg
Wie het Handelinge geskryf?
- Matteus
- Markus
- Lukas
- Paulus
Wie het Paulus besny ter wille van die Jode?
- Titus
- Aquilla
- Silas
- Timoteus
Wie het sy eersgeboortereg vir 'n bakkie kos verkoop?
- Jakob
- Esau
- Juda
- Ismael
Wie se dogters was daarvoor bekend dat hulle baie mooi was?
- Dawid
- Abraham
- Job
- Jakob
Wie se sonde was die oorsaak van Israel se nederlaag by Ai?
- Agan
- Biliam
- Josua
- Nun