Toets u Bybelkennis 54
Kies die regte antwoord:
Toe Filippus Samaria toe gestuur is, wat presies het hy gepreek?
- Die Woord van die Here God
- Dinge oor die Koninkryk van God
- Dinge oor Jesus Christus
- Al bogenoemde
Waar het God die tuin aangeplant?
- Noord
- Oos
- Suid
- Wes
Waar is Bartimeus genees?
- Jerusalem
- Betlehem
- Jerigo
- Betsaida
Waarmee het Herodus die dogter van Herodias beloon?
- 30 goue munte
- 'n Provinsie
- Nuwe klere
- Die kop van Johannes die Doper
Waaruit het Belsassar gedrink toe die hand teen die muur geskryf het?
- Kommetjies uit Egipte
- Robyn bekers uit Indië
- Bekers uit God se tempel
- Kristalglase uit Sirië
Wat beteken 'manna'?
- Wat is dit?
- Brood
- Heuning
- Korjander saad
Wat het in die huis van Simon die Fariseer gebeur?
- Jesus het die paaslam geëet.
- ’n Vrou het reukolie op Jesus gegooi
- Jesus was ʼn eregas
- Simon het ’n gelowige geword.