Toets u Bybelkennis 67
	Kies die regte antwoord:
 
- Op watter berg het Moses die brandende bos gesien?	 -   Nebo
-   Horeb
-   Sinai
-   Ebal
 
- Die vrou van Haman.	 -   Vasti
-   Seres
-   Hadassa
-   Miriam
 
- Hy het Lot met sy besittings weggevoer:	 -   Bera
-   Kedorlaomer
-   Bosra
-   Melgisedek
 
- Wie het gesê: ‘God sal self sy offerlam voorsien’?	 -   Abraham
-   Isak
-   Jakob
-   Josef
 
- Watter landstreek het Josef vir sy familie in Egipte gegee?	 -   Sinai
-   Bo-Nyl
-   Gosen
-   Memfis
 
- Watter vakmanne het ’n oproer in Efese begin?	 -   Silwersmitte
-   Goudsmitte
-   Skrynwerkers
-   Bouers
 
- Wat was ʼn gewilde plek van die gelowiges se samekoms in die tyd van die apostels?	 -   Betesda
-   Salomo se pilaargang
-   Betanië
-   Olyfberg