Toets u Bybelkennis 24
Kies die regte antwoord:
Aan wie het God gevra: 'waar was jy toe Ek die aarde gegrond het'?
- Dawid
- Job
- Daniël
- Esegiël
Die belofte 'Al die nasies sal in jou geseën wees' was gemaak aan:
- Adam
- Noag
- Abram
- Josef
Een van Hosea se seuns was Lo-Ammi. Wat beteken die naam?
- Nie my volk nie
- Nie honger nie
- Nie dors nie
- Nie geliefd nie
Hoeveel jaar het Jakob in Egipte geleef?
- 7
- 11
- 17
- 21
Hoeveel dae het Jona in die vis se maag deurgebring?
- 1
- 2
- 3
- 4
Hoeveel melaatses het Jesus een keer gelyk gereinig?
- 9
- 10
- 11
- 12
In die gelykenis van die onkruid, wie het die slegte saad gesaai?
- Duiwel
- Fariseërs
- Jode
- Sadduseërs