Toets u Bybelkennis 99
Kies die regte antwoord:
Waar het Jesus met ʼn vrou gepraat wat 5 mans gehad het?
- Galilea
- Samaria
- Judea
- Berea
Hy was saam met Paulus in die tronk
- Onesimus
- Aristargos
- Lukas
- Markus
Een melaatse het Jesus kom bedank. Waarvandaan was hy?
- Israel
- Judea
- Samaria
- Egipte
Na Jesus se verhoor, wat was die verhouding tussen Pilatus en Herodes:
- Vriende geword
- Vyande geword
- Swaers geword
- Lidmate geword
Johannes het gesê hy is nie waardig om sy skoene te dra nie
- Jesus
- Sagaria
- Moses
- Petrus
Waarom het Israel 40 jaar in die woestyn moes rondtrek?
- Aanbid die goue kalf
- Verset teen God
- Owerspel
- Onderhou nie die Sabbat nie
Teen wie het Obadja gepreek?
- Amoriete
- Assiriërs
- Edomiete
- Mede