
Hierdie is die webblad van Dr Hennie van Wyk. Ek is emeritus-predikant in die Gerefirmeerde Kerke in Suid-Afrika.
Benewens Dogmatiek en Apologetiek is my ander twee belangstellings Kerkreg en Kerkmusiek.
Saam met my seun Francois het ons Sagteware ontwikkel vir die begeleiding van eredienste.
Ons noem dit SingSaam. Klik op die prent om na die webblad te gaan:
SingSaam bevat die vollendige begeleiding vir al die liedere op verskillende orrels vir erediensbegeleiding in al vier Afrikaanse Kerke
Laat 'n boodskap op WhatsApp. Wees asseblief in jou navraag
Hierdie is die webblad van Dr Hennie van Wyk. Standpunte op hierdie blad is sy eie of die van outeurs wie se werk geplaas word, in watter geval die standpunte die van die genoemde outeur is.