Toets u Bybelkennis 118
	Kies die regte antwoord:
 
- Ismael se beroep	 -   Handelaar
-   Veeboer
-   Saaiboer
-   Boogskutter
 
- Waar het Jakob sy vrou (vrouens) gekry?	 -   Kanaän
-   Egipte
-   Bet-El
-   Paddan-Aram
 
- Kain se beroep:	 -   Skaapboer
-   Graanboer
-   Beesboer
-   Musikant
 
- Hoe oud was Noag met die sondvloed?	 -   300
-   400
-   500
-   600
 
- Aquila en Priscilla het hiervandaan gekom toe hulle Paulus in Korinte ontmoet het:	 -   Italië
-   Griekeland
-   Klein Asië
-   Judea
 
- Watter stad was bekend vir sy balsem?	 -   Betlehem
-   Asdod
-   Gilead
-   Joppe
 
- Hoe was die regterstoel van Pilatus genoem?	 -   Kolonade
-   Die Houtstoel
-   Troonkamer
-   Klipterras / Plaveisel