Toets u Bybelkennis 46
Kies die regte antwoord:
Wie was die bevelvoerder wat Paulus tydens 'n oproer in Jerusalem gearresteer het?
- Sergius Paulus
- Claudius Lisias
- Feliks
- Eligius
Wie was die purperverkoopster wat aan Paulus en Silas blyplek gegee het?
- Lidia
- Joppa
- Priscilla
- Tabita
Wie was Maria en Martha se broer?
- Simon
- Johannes
- Lasarus
- Aquilla
Aan wie is die visioene in die boek Openbaring gegee?
- Patrus
- Paulus
- Jakobus
- Johannes
Die grondgebied van hierdie stam grens nie aan die see van Galilea nie?
- Sebulon
- Naftali
- Judea
- Menasse
Gideon se seun Abimeleg se tuisdorp het teen hom in opstand gekom. Watter dorp was dit?
- Sigem
- Sullot
- Tebes
- Beër
Hoe is die Israeliete genees van die pik van giftige slange?
- Kyk na 'n koper slang
- 'n Brandoffer
- 'n Sondoffer
- Offer die sondebok