Toets u Bybelkennis 3
Kies die regte antwoord:
Die man wat Jesus se woorde ter harte neem bou sy huis op
- rots
- aarde
- sand
- gruis
God se verbond om nie weer die aarde te vernietig nie was met
- Adam
- Enog
- Noag
- Abraham
Hoe lank was Noag se ark?
- 100 meter
- 130 meter
- 150 meter
- 200 meter
Hoeveel kanne water het Jesus in wyn verander?
- 2
- 4
- 5
- 6
In Openbaring, hoeveel seëls was daar om die boekrol wat slegs die Lam kon oopmaak?
- 5
- 6
- 7
- 8
In watter see vloei die Jordaan?
- Rooisee
- See van Galilea
- Dooie see
- Middelandse see
Met die plaag oor Israel na Dawid se sensus, waar het dit gestop?
- Jerusalem
- die altaar by Gilgal
- Arauna se dorsvloer
- die wynpers van Menaim