Toets u Bybelkennis 2
Kies die regte antwoord:
Wie was die goeweneur wat na die woord van God wou luister in Pafos?
- Sergius Paulus
- Festus
- Orangius Julius
- Agrippa
Wie het vir die Heilige Gees gelieg oor 'n eiendomstransaksie?
- Ananias
- Sagaria
- Onesimus
- Demetrius
Wie het Jesus aan die regterhand van die Vader sien staan?
- Stefanus
- Petrus
- Filippus
- Paulus
In wie se huis in Damaskus het Paulus oorgebly?
- Judas
- Petrus
- Matteus
- Ananias
Toe Jesus Lasarus gaan opwek het, wie het gesê dat hulle saam met Hom moet gaan sterf?
- Tomas
- Petrus
- Judas
- Jakobus
Waaruit het Jesus gedrink voor Hy gesterf het?
- spons
- beker
- kruik
- strooitjie
Wat het ’n Fariseer verbaas toe Jesus by hom geëet het?
- Jesus het nie hande gewas nie
- Jesus het beesvleis geëet
- Jesus het ’n lam man genees
- Jesus het nie sy kos geëet nie