Toets u Bybelkennis 14
Kies die regte antwoord:
Paulus het hierdie steek besoek na sy bekering op pas na Damaskus:
- Spanje
- Arabië
- Egipte
- Babilon
Van watter stad het Lidia, die purpurverkoopster, gekom?
- Filippi
- Athene
- Troas
- Tiatira
Waar het die Engel van die Here die Israeliete laat huil omdat hulle die Kanaäniete gespaar het?
- Enon
- Jerigo
- Sukkot
- Bet-El
Waar het Johannes gedoop toe sy dissipels met die Jode geargumenteer het?
- Enon
- Jerigo
- Sukkot
- Bet-San
Waarheen het die Gees van Jesus Paulus verhoed om te gaan?
- Masednië
- Siprus
- Bitinië
- Galate
Waarom kon Moses nie Kanaän binnegaan nie?
- Hy het die kliptafels gebreek
- Hy het onrein vleis geëet
- Hy het met 'n Kusiet getrou
- Hy het 'n rots geslaan
Wat beteken die naam 'Adam'?
- Mens
- Eerste
- Regeerder
- Uit stof gemaak