Toets u Bybelkennis 134
Kies die regte antwoord:
Wie was die koning van die Amoriete wie die Israeliete oorwin het?
- Og
- Sihon
- Basan
- Balak
In Openbaring, wat was die kleur van die perd waarop die 'Getroue en Betroubare' ry?
- Wit
- Bruin
- Swart
- Rooi
Naomi was Rut se
- Skoonmoeder
- Tante
- Suster
- Niggie
Hy het koning Ela doodgemaak toe hy dronk was
- Arsa
- Omro
- Simri
- Nadab
Watter boek volg na Jakobus?
- Efesiërs
- Titus
- 1 Petrus
- Hebreërs
Wie het die verbondsark geneem en die seuns van Eli doodgemaak?
- Hetiete
- Filistyne
- Amalekiete
- Assiriërs
Wie het Amnon vermoor?
- Joab
- Talmai
- Absalom
- Abner