Toets u Bybelkennis 17
Kies die regte antwoord:
Wie het Felix as governeur van Judea opgevolg?
- Porcius Festus
- Claudius Lusias
- Herodes
- Pilatus
Wie het gesterf omdat hy die ark aangeraak het toe Dawid dit Jerusalem toe gebring het?
- Ussa
- Ahia
- Abinadab
- Obed-Edom
Wie het met die duiwel gestry oor die liggaam van Moses?
- Migael
- Gabriël
- Josua
- Elia
Hierdie famililid van Saul het sy bevel verontagsaam om nie tot die aand toe te eet nie (gedurende ʼn oorlog).
- Sy Vader
- Sy broer
- Sy seun
- Sy oom
Wie het wag gestaan en gewag op 'n antwoord van die Here?
- Miga
- Nahum
- Sagaria
- Habakuk
Wie was Aquilla se vrou?
- Dorkan
- Priscilla
- Claudia
- Lidia
Wie was die man van Abigail wat geweier het om kos aan Dawid se manne te gee?
- Doeg
- Nabal
- Is-Boset
- Simei