Toets u Bybelkennis 55
	Kies die regte antwoord:
 
- Wat was Bileam se sonde? -   Grierigheid
-   Egbreuk
-   Moord
-   Leuens
 
- Wat was Hosea se vrou se naam? -   Ragab
-   Migal
-   Gomer
-   Lo-Rugama
 
- Watter Assiriese koning het Agas gehuur om hom te help teen Aram? -   Tiglat-Pileser
-   Sanherib
-   Supiluliumas
-   Nebukadnesar
 
- Watter boek kom voor Daniël? -   Esegiël
-   Spreuke
-   Miga
-   Obadja
 
- Watter boek voorspel “hy is oor ons oortredinge deurboor”? -   Jesaja
-   Jeremia
-   Miga
-   Habakuk
 
- Watter een is nie ’n seun van Noag nie? -   Sem
-   Gam
-   Jafet
-   Kanaän
 
- Die mense van Listra het gedink Barnabas is hierdie Griekse god. -   Apollo
-   Boraks
-   Zeus
-   Hermes