Toets u Bybelkennis 52
Kies die regte antwoord:
Wie was die slaaf van Elisa wat melaats geword het as gevolg van gierigheid?
- Gahasi
- Obadja
- Josafat
- Joram
Wie was Moses se vader?
- Ussiël
- Amram
- Gersom
- Eleaser
Aan wie is Josef in Egypte verkoop?
- Potifar
- Farao
- Ramses
- Tutankamen
Die land van die weduwee wat Elia tydens die hongersnood versorg het.
- Egipte
- Sidon
- Juda
- Samaria
God sê hierdie man moet sterk en dapper wees.
- Josua
- Simson
- Dawid
- Jesaja
Ongeveer hoeveel maande was Noag in die ark?
- 6
- 9
- 12
- 18
Hoeveel Filistyne het Simson met die eselskakebeen gedood?
- 300
- 600
- 1000
- 1400