Toets u Bybelkennis 6
Kies die regte antwoord:
Wie het gesê: "Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard"?
- Johannes
- Elia
- Jesus
- Petrus
Wie het Paulus se brief aan die Romeine neegeskryf?
- Paulus
- Tertius
- Quartus
- Quintus
Wie was Felix se vrou?
- Lydia
- Johanna
- Trifena
- Drusilla
Wie was Nebukadnesar se hoof van die lyfwag wat al die wyse manne in Babel moet doodmaak?
- Aspenas
- Asarja
- Misael
- Ariog
Aan watter koning van Israel het Elisa opdrag gegee om die grond met pyle te slaan?
- Joram
- Agab
- Jehu
- Joas
By watter fees het die 12-jarige Jesus in die tempel agter gebly?
- Purimfees
- eerstelingefees
- Pasga
- Pinkster
Die verhaal van die inname van Kanaän lees ons in hierdie boek
- Josua
- Rigters
- 1 Samuel
- 2 Samuel