Toets u Bybelkennis 21
Kies die regte antwoord:
Wat was die naam van die engel wat aan Sagaria verskyn het?
- Migael
- Seraf
- Gabriël
- Sy naam word nie genoem nie
Watter advokaat het Paulus in Sesarea aangekla?
- Flecius Maximus
- Demetrius
- Tertullus
- Ambulus Chaserus
Watter boek is gerig tot die "uitverkore vrou"
- 2 Johannes
- 3 Johannes
- 1 Petrus
- 2 Petrus
Watter boek volg na Miga?
- Joël
- Sagaria
- Amos
- Nahum
Watter dissipel was ‘n mediese dokter?
- Lukas
- Taddius
- Bartolomeus
- Jakobus
Watter gemeente het die apostels met mekaar vergelyk?
- Korinte
- Efese
- Rome
- Filippi
Watter koning se hand het styf geword toe hy dit na 'n profeet uitgesteek het?
- Jerobeam
- Rehabeam
- Semeï
- Josia