Toets u Bybelkennis 73
Kies die regte antwoord:
Waar het Abraham vir Sara begrawe?
- Ur van die Chaldeërs
- Grot van Makpela
- Berseba
- Egipte
Op watter grond het Judas selfmoord gepleeg?
- Korban
- Golgota
- Akeldama
- Gabbata
Wie was nie in die amfiteater teenwoordig gedurende die opstand in Efese nie?
- Gaius
- Aristargos
- Alexander
- Paulus
Wie het aan die Sanhedrin gesê om Petrus en Johannes te laat gaan?
- Teudas
- Hillel
- Gamaliël
- Annas
Watter suster het Jesus tegemoet gegaan na Lasarus se dood?
- Maria
- Marta
- Johanna
- Susanna
Na Jesus se geboorte – wanneer het die engele aan die skaapwagters verskyn?
- Nag
- Oggend
- Middag
- Skemer
Hoeveel dissipels het Jesus gehad?
- 10
- 11
- 12
- 13