Toets u Bybelkennis 53
Kies die regte antwoord:
Hoeveel Psalms is daar?
- 120
- 140
- 150
- 160
In Openbaring, hoe wou die draak die vrou doodmaak?
- Om water agter haar uit te gooi
- Deur 'n vuur
- Deur haar in te sluk
- Deur die aarde te skeur
In watter rivier het Johannes die Doper gedoop?
- Jordaan
- Tirus
- Eufraat
- Krit
In wie se huis het Petrus tuisgegaan in Joppe?
- Simon
- Matteus
- Ananias
- Kornelius
Met die eerste plaag het hierdie rivier se water in bloed verander:
- Jordaan
- Eufraat
- Nyl
- Tigris
Ongeveer hoeveel kilometer was Betanië van Jerusalem?
- 1
- 2
- 3
- 4
Volgens die Bergpredikasie, wat kan nie weggesteek word nie?
- ʼn Stad op ʼn berg
- ʼn Boom op 'n heuwel
- ʼn Dief in die nag
- ʼn Seder van Libanon