Toets u Bybelkennis 34
Kies die regte antwoord:
Wie het gedroom dat die son, maan en 11 sterre voor hom buig?
- Abraham
- Isak
- Jakob
- Josef
Wie het God gesê om sy land te verlaat om na ʼn onbekende bestemming te vertrek?
- Abraham
- Noag
- Moses
- Josua
Vir wie het Noag vervloek?
- Sem
- Gam
- Jafet
- Kanaän
Wie het stom geword omdat hy nie die woorde van die engel Gabriël geglo het nie?
- Johannes die Doper
- Josef
- Sebedeus
- Sagaria
Wie is in die leeukuil gegooi?
- Daniël
- Dawid
- Jeremia
- Jesaja
Wie was die argitek van die tempel wat Salomo gebou het?
- Dawid
- Salomo
- Hiram
- Rehabeam
Wie was die prokonsul van Agaje wat geweier het om na die Jode se beskuldigings teen Paulus te luister?
- Gallio
- Sergius Paulus
- Justus
- Julius