Toets u Bybelkennis 47
Kies die regte antwoord:
Hoeveel uur was Jesus aan die kruis?
- 3
- 5
- 6
- 9
Hoeveel edelstene was op die borstas van die hoëpriester?
- 6
- 8
- 12
- 16
Hoeveel profete van Baal het gesterf in die ‘stryd’ met Elia?
- 100
- 330
- 450
- 600
In Openbaring, hoeveel maande het die skerpioene soos sprinkane die ongelowiges laat ly?
- 2
- 3
- 4
- 5
In watter maand van die Hebreeuse jaar is die Pasga gevier?
- 1ste
- 3de
- 7de
- 12de
In watter verband het Jesus die bot van die vyeboom gebruik?
- Sy eie dood
- Wedergeboorte
- Einde van die wêreld
- Verkondiging van die evangelie
Lot het van Sodom na hierdie stad gevlug.
- Gerar
- Nineve
- Soar
- Hebron