Toets u Bybelkennis 117
Kies die regte antwoord:
In Openbaring, wat was kenmerkend omtrent die dier uit die see?
- Hy het 10 koppe gehad
- Hy het 7 horings gehad
- ʼn Dodelike wond aan die kop
- Hy het sonder vlerke gevlieg
Die rigter Elon was uit hierdie stam van Israel
- Sebulon
- Naftali
- Dan
- Levi
‘Die regverdige sal deur die geloof lewe.’ Watter profeet haal Paulus aan?
- Jesaja
- Jeremia
- Daniël
- Habakuk.
Watter boek het ʼn hele hoofstuk wat handel oor die wederopstanding?
- Romeine
- 1 Korintiërs
- 2 Tessalonisense
- Titus
In watter vallei het die goddelose Israeliete hulle kinders geoffer?
- Jordaan
- Kedron
- Ben Himnon
- Megiddo
Waar het die Israeliete gekla oor die bitter water?
- Elim
- Massa
- Meriba
- Mara
Hy het Nineve gebou:
- Lameg
- Nimrod
- Kain
- Joktan