Toets u Bybelkennis 42
Kies die regte antwoord:
Wat was Senas se beroep?
- Visser
- Regsgeleerde
- Dokter
- Tentmaker
Vanaf watter berg het die Israeliete tydens ʼn seremonie vloeke uitgespreek?
- Gerisim
- Ebal
- Horeb
- Sinai
In watter rivier het Elisa vir Naäman gesê om hom te gaan was om sy melaatsheid te genees?
- Nyl
- Jordaan
- Abana
- Parpar
Waar het Paulus sy hare laat sny omdat hy 'n gelofte afgelê het?
- Korinte
- Antiogië
- Kengrië
- Seseria
Waarheen wou Jona gaan toe hy van die Here gevlug het?
- Bosra
- Tarsis
- Arabië
- Nineve
Waarop het Jesus in Jerusalem gery die Sondag voor sy dood?
- Donkie
- Lam
- Perd
- Strydwa
Wat beteken die woord 'Hosanna'?
- Prys die Here
- Red my!
- Geseënd
- Vergewe ons