Toets u Bybelkennis 60
Kies die regte antwoord:
Waarvan is die bors van die beeld in Nebukadnesar se droom gemaak?
- Goud
- Silwer
- Yster
- Koper
Wat het Abner laat oorloop van Isboset na Dawid?
- Afdreiging
- 'n Visioen
- 'n Beskuldiging
- Besef van ondergang
Wat het Jesus op die Donderdag gedoen om sy dissipels te leer om ander te dien?
- Hy het brood vermeerder
- Hy het hulle voete gewas
- Hy het hulle skoene skoon gemaak
- Hy het hulle geleer bid.
Wat was die beelde op die boeg van die skip waarmee Paulus van Malta na Italië gevaar het? (1933/53-vertaling)
- Mercurius en Venus
- Mars en Jupiter
- Castor and Pollux
- Zeus en Hera
Wat was Jesus se tweede wonder (volgens Johannes)?
- Seun genees
- Storm stilgemaak
- Tabita opgewek
- Blinde man genees
Watter betaling het Saul van Dawid gevra om met sy jongste dogter te trou?
- 100 Filistynse voorhuide
- 50 Amalekitiese koppe
- 30 silwerstukke
- 40 osse
Watter boek kom voor Judas?
- Titus
- 2 Petrus
- 3 Johannes
- 2 Timoteus