Toets u Bybelkennis 65
	Kies die regte antwoord:
 
- Watter profeet se lippe is met ʼn brandende kool aangeraak? -   Jesaja
-   Jeremia
-   Miga
-   Habakuk
 
- Wie was Jona se vader? -   Petuel
-   Amittai
-   Beëri
-   Arpad
 
- Deur watter rivier het die Israeliete getrek om die beloofde land in te gaan?	 -   Tigris
-   Eufraat
-   Jordaan
-   Jarmut
 
- Watter evangelie is geadresseer aan Teofilus?	 -   Matteus
-   Markus
-   Lukas
-   Johannes
 
- Waar is die geboorteplek van Jesus?	 -   Betanië
-   Betlehem
-   Jerusalem
-   Nasaret
 
- Waar het Jesus die seun van ʼn weduwee opgewek?	 -   Bet-El
-   Betanië
-   Nain
-   Emmaus
 
- Wat het die dissipels gedoen toe Jesus in Getsemane gebid het?		 -   Eet
-   Wag gehou
-   Gebid
-   Geslaap