Toets u Bybelkennis 138
Kies die regte antwoord:
Wat was ongewoon omtrent die wette van die Mede en Perse?
- Hulle verander jaarliks
- Alle oortreders is gedood
- Hulle was onveranderbaar
- Hulle is nooit toegepas nie
In watter boek is die tien gebooie?
- Genesis
- Eksodus
- Levitikus
- Numeri
Dan se moeder
- Lea
- Ragel
- Silpa
- Bilha
Wie het vir Jakob gesê dat hy die verantwoordelikheid vir Benjamin sal dra?
- Simeon
- Juda
- Dan
- Levi
Watter twee boeke begin met die woorde: “In die begin… “?
- Genesis en Matteus
- Genesis en Openbaring
- Genesis en Markus
- Genesis en Johannes
Wat het met die sewe seuns van Skeva gebeur?
- Hulle is vermoor.
- Hulle het blind geword
- Hulle het duiwelbesete geword
- Hulle is aangerand.
Wat was nie in die verbondsark nie?
- 2 Gerubs
- Die staf van Aäron
- Manna
- Kliptafels