Toets u Bybelkennis 90
Kies die regte antwoord:
Wie het gevra of ʼn mens gebore kan word as hy oud is?
- Petrus
- Nikodemus
- Tomas
- Filippus
Wie het vir Jesus gesê dat hy Hom nie sal verlaat nie?
- Tomas
- Jakobus
- Petrus
- Andreas
Wie het probeer om Jesus te vermoor kort na Sy geboorte?
- Wyse manne
- Herodes
- Josef
- Sagaria
Hy gee toestemming dat Jesus se graf beveilig word
- Pilatus
- Petrus
- Annas
- Kajafas
Jesus het sy skoonmoeder genees
- Johannes
- Jakobus
- Kajafas
- Petrus
Is mense wat onrein was as hulle aan 'n lyk geraak het toegelaat om die Paasfees te vier?
- Ja
- Nee
- Net as die priester hulle gereinig het
- Net as hulle eers 'n sondoffer gebring het
Vrouerigter wat in die boek Rigters genoem word:
- Debora
- Jael
- Miriam
- Rut