Toets u Bybelkennis 43
Kies die regte antwoord:
Wat het God op die tweede dag geskep?
- Lug
- Lig
- Plante
- Voëls
Wat van die volgende was nie deel van Salomo se troon nie?
- 'n Goue voetrus
- 12 leeus
- Goue klokkies
- 6 trappies
Wat was die teken vir die Israeliete om te trek tydens die woestynreis?
- ʼn Wolk wat opstyg
- Urim en Tummim
- Manna wat ophou
- Die lug word rooi
Watter apostel is deur Herodus vermoor?
- Nikodemus
- Filippus
- Johannes
- Jakobus
Watter boek is voor Rigters?
- Eksodus
- Josua
- Rut
- 2 Samuel
Watter dissipels is die 'Boanerges'?
- Petrus en Andreas
- Filippus en Bartolomeus
- Matteus en Tomas
- Jakobus en Johannes
Watter gevangene is in die plek van Jesus losgelaat?
- Ananias
- Theudas
- Barabbas
- Judas