SS Plus

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Posbus 20004, Tel. (018) 297 3989

NOORDBRUG 2522 Faks. (018) 293 1042

POTCHEFSTROOM

E-pos: nvorster@telkomsa.net

The Hon. F Chohan-Kota

The Hon. HP Chauke

Chair, Portfolio Committee on Justice & Constitutional Development

Chair, Portfolio Committee on Home Affairs

National Assembly

National Assembly

PO Box 15

PO Box 15

CAPE TOWN

CAPE TOWN

8000

8000

Geagte Me. Chohan-Kota and Mr Chauke

Voorlegging aan die Portefeulje-Komitee van die Departement van Binnelandse Sake oor die wysiging van die Huwelikswet (Wet No. 25 van 1961): reaksie op die Konsepwet vir Burgerlike Verbintenisse (Civil Unions Bill)

Die deputate vir skakeling met die owerheid van die Gereformeerde kerke in Suid-Afrika wil graag die volgende standpunt aan u voorlê in verband met die voorgenome wettiging van homoseksuele huwelike. Die standpuntstelling word vergesel van ‘n bylaag waarin ‘n beredenering van Bybelse gegewens en regsfilosofiese gegewens vervat is.

Ons standpunt is soos volg:

Vir ‘n gedokumenteerde weergawe van ons standpunt verwys ons u na die aangehegte bylaag.

Met agting

Dr N. Vorster

Skriba Deputate vir gesprek met die owerheid.

Hierdie is die webblad van Dr Hennie van Wyk. Standpunte op hierdie blad is sy eie of die van outeurs wie se werk geplaas word, in watter geval die standpunte die van die genoemde outeur is.