Toets u Bybelkennis 29
Kies die regte antwoord:
Wie was David se oumagrootjie?
- Naomi
- Hanna
- Abigail
- Rut
Wie was die profeet Sagaria se vader?
- Iddo
- Ammitai
- Berekia
- Pashur
Wie was koning Saul se vader?
- Abiël
- Manoag
- Kis
- Obed
Wie wou die Jode uitmoor in die dae van Ester?
- Admata
- Mordegai
- Haman
- Ahasveros
Aan wie het Jesus gesê: ‘Laat my lammers wei’?
- Andreas
- Johannes
- Petrus
- Jakobus
Die eerste dissipel wat Jesus geroep het was:
- Matteus
- Andreas
- Jakobus
- Johannes
Elia het by ʼn weduwee in hierdie stand gewoon:
- Jerusalem
- Sidon
- Betlehem
- Sarfat