Toets u Bybelkennis 70
Kies die regte antwoord:
Abraham het die grond by Makpela gekoop as:
- 'n Geskenk vir Isak
- Graf vir Sara
- Wegkruipplek
- Plek vir 'n altaar
Watter gedeelte van die Egiptenare se oes moes hulle aan die Farao gee?
- Tiende
- Vyfde
- Derde
- Helfte
Wat was die belangrikste rede vir die silwersmitte se oproer in Efese?
- Verlies aan inkomste
- Bekommerd oor die dien van Artemis
- Woede oor Paulus geeste uitdryf
- Afguns op die goudsmitte
Watter boek profeteer dat die maagd swanger word en 'n seun sal baar?
- Maleagi
- Psalms
- Jeremia
- Jesaja
Hoeveel visse het die dissipels met die tweede wonderlike visvangs gevang?
- 143
- 153
- 163
- 173
Hoeveel klippe het die Israeliete uit die Jordaan geneem om ʼn altaar te bou?
- 7
- 12
- 24
- 36
Wat het Maria gedoen nadat die engel aan haar verskyn het?
- Elisabet besoek
- Met Josef getrou
- Betlehem toe gegaan
- Jerusalem toe gegaan