Toets u Bybelkennis 110
Kies die regte antwoord:
Hoeveel kilometer was Emmaus van Jerusalem?
- 12
- 18
- 19
- 20
Hoeveel varke het versuip toe die duiwels in hulle gevaar het?
- 100
- 1000
- 2000
- 2500
Waar is Jesus nie versoek nie?
- Berg
- Tempel
- Woestyn
- Rivier
Wie noem Jesus die bruidegom?
- Petrus
- Kerk
- Johannes die Doper
- Homself
Watter stam het nie ʼn eie grondgebied in die Beloofde Land ontvang nie?
- Benjamin
- Levi
- Gad
- Aser
Hoe het die vrou van die draak in Openbaring ontsnap?
- Vlug
- Weerlig tref die draak
- Swem
- Opgeneem in die hemel
Hy het aan Abimelek die gelykenis van die boom vertel:
- Gideon
- Jefta
- Obed
- Jotam