Toets u Bybelkennis 68
Kies die regte antwoord:
Die minnaar identifiseer homself nie met hierdie blom nie.
- Narsing
- Roos
- Affodil
- Lelie
Aan wie het Jesus gesê: ‘Geseën is hulle wat nie gesien het nie en tot glo’?
- Jakobus
- Nikodemus
- Natanael
- Tomas
Wat beteken die naam 'Jesus'?
- Gesalfde
- Profeet
- Verlosser
- Regverdige
Wie het Jesus verraai?
- Petrus
- Jakobus
- Johannes
- Judas
Waarna verwys Jesus as jy sê dat die mens hom nie moet bekommer nie?
- Voëls
- Muise
- Visse
- Leeus
Wie het beheer geneem in die herbou van Jerusalem se mure
- Esra
- Nehemia
- Sallum
- Serubbabel
Hierdie stam het gereken dat hulle nie genoegsaam grond gehad het om te bewoon nie
- Sebulon
- Dan
- Naftali
- Benjamin