Toets u Bybelkennis 126
Kies die regte antwoord:
Nadat die Here die soveelste keer geroep het, het Samuel Hom geantwoord:
- 1
- 2
- 3
- 4
Wat het Dawid gedoen met die Amalekiet wat Saul doodgemaak het?
- Doodgemaak
- Beloon
- In die tronk gesit
- Sy skoonseun gemaak
Wie het aan Moses die raad gegee om bekwame manne aan te stel om hom te help?
- Reuel
- Aäron
- Jetro
- Miriam
Koning Ahasveros het oor soveel provinsies regeer
- 107
- 117
- 127
- 137
Wie het gesê: “Is ek my broer se oppasser?"
- Kain
- Abel
- Set
- Adam
Wat het met Paulus gebeur op die eiland Malta?
- Hy is deur ʼn slang gepik
- Hy is vereer
- Hy is verban.
- Hy het siek geword
Hoeveel maande lank het Moses se ouers hom weggesteek?
- 2
- 3
- 6
- 9