Toets u Bybelkennis 26
Kies die regte antwoord:
Waar het Josua en die Israeliete teen Jabin geveg?
- Meriba
- Kades Bernea
- Water van Merom
- Gasa
Waaroor het Abraham en Abimelek ʼn ooreenkoms gesluit?
- Landerye
- Militere verdediging
- 'n Put
- 'n Graf
Wat beteken die naam Melgisedek?
- Koning van geregtigheid
- Vredesprins
- Seun van donder
- Seun van bemoediging
Wat het gebeur die oomblik toe Jesus sterf?
- Daar was ʼn aardbewing
- Daar was oorstromings
- Die voorhangsel het geskeur
- Daar was ʼn aardbewing en die voorhangsel het geskeur
Wat is die naam van die stand Openbaring wat verwoes sal word?
- Tirus
- Sodom
- Gomorra
- Babilon
Wat was die naam van die koperslang wat Moses gemaak het?
- Asima
- Negustan
- Nibhas
- Terkal
Watter apostel het gesê dat hy harder as die ander werk?
- Petrus
- Jakobus
- Paulus
- Johannes