Toets u Bybelkennis 58
Kies die regte antwoord:
Hoe oud was Abraham toe Isak gebore is?
- 40
- 70
- 100
- 120
Hoeveel keer het die Israeliete om Jerigo getrek?
- 7
- 13
- 3
- 10
Hoeveel Seuns het Adam gehad?
- 1
- 2
- 3
- Onbekend
Waarmee vergelyk Salomo ʼn mooi vrou sonder oordeel?
- ʼn Skaap sonder ʼn lam
- ʼn Goue ring in ʼn vark se snoet
- ʼn Os met ʼn juk
- ʼn Druppende kraan
In watter sinagoge het Jesus sy preek oor die brood van die lewe gelewer?
- Betlehem
- Jerusalem
- Kapernaum
- Nasaret
Is dit moontlik vir die mens om die tien gebooie te onderhou?
- Ja
- Nee
- Net as hy gedoop is
- Net as hy 'n Christen is
Met hoeveel man het Gideon die Midianiete oorwin?
- 100
- 300
- 2000
- 10000